Radio Afrikaans Germany

Die internet radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het. Weitere mehr Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense die uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend.

Popüler
Radio Afrikaans Germany Hakkında
Konum:
Hessen / Germany
Website:
#
Comments
Leave a comment
Son Dinlenen Radyolar
Önce bir radyo dinle ;)
MyRadioBox

© Copyright 2022